M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseRekenmeestersForumWolk-uitgawe

Gratis Rekenkundige Sagteware

Manager.io is gratis rekenkundige sagteware vir Windows, Mac en Linux.

Demo Maatskappy
Opsomming
Balansstaat
Bates
60 261
Rekeninge ontvangbaar
35 565
Kontant en kontantekwivalente
14 565
Voorraad op hande
5 675
Vaste bates teen kosprys
4 456
Laste
28 130
Rekeninge betaalbaar
24 565
Belasting betaalbaar
3 565
Inkomste staat
Inkomste
21 130
Verkope
20 565
Rente verdien
565
Uitgawes
23 513
Rekeningkundige gelde
5 656
Advertensies and promosies
8 945
Rekenaartoerusting
3 254
Herstelwerk en instandhouding
5 658
Volledige Rekeningkunde
Dit is die mees omvattende gratis rekeningkundige sagteware. Dit het al die funksies wat jy sou verwag van 'n rekeningkundige pakket en ons is besig om selfs meer by te voeg.
Gratis Vir Altyd
Jy kan die program so lank gebruik as wat jy wil, alle funksies gebruik en soveel data invoer as wat nodig is. Daar is geen tydsbeperkings, geen gebruiksbeperkings, geen advertensies nie.
Werk Aflyn
Al jou werk kan aflyn op jou rekenaar of skootrekenaar gedoen word, wat beteken dat jy nie toegang tot jou data of program verloor as jou internet ophou werk of nie beskikbaar is nie.
Kruis-platform
Dit is beskikbaar vir aflaai op Windows, Mac OS X en Linux. Die databasisformaat is universeel oor alle bedryfstelsels wat beteken 'n rekeningkundige lêer geskep op Windows kan maklik oorgedra word na Mac OS X of Linux indien die behoefte ontstaan.