Beleggingsmarkpryse word gebruik om op-datum markpryse vir jou beleggings in te voer.
Om beleggingsmarkpryse te bekom, gaan na die Verstellings oortjie, klik dan op Beleggingsmarkpryse.
Om 'n nuwe beleggingsmarkprys te skep, klik op die Nuwe Beleggingsmarkprys knoppie.