Hierdie vorm is die plek waar jy die beginsaldo vir die balansstaat rekening kan opstel.
Die vorm bevat die volgende velde:
Kies balansstaat rekening wat jy geskep het onder
Kies of beginsaldo debiet of krediet bedrag verteenwoordig. Tipies, kies
Voer die beginsaldo bedrag vir hierdie rekening in. Dit verteenwoordig die rekeningbalans aan die begin van jou rekeningkundige periode in Manager.