M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

RekeningFaktureerbare tyd

Hierdie vorm laat jou toe om die ingeboude Faktureerbare tyd rekening te herbenoem.

Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, dan klik op die Wysig knoppie vir Faktureerbare tyd rekening.

Die vorm bevat die volgende velde:

Naam

Naam van rekening. Die standaard naam is Faktureerbare tyd maar dit kan herbenoem word.

Kode

Voer die kode van die rekening in as verlang

Groep

Kies groep aan Balansstaat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.

Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.

Hierdie rekening kan nie geskrap word nie, dit word outomaties by jou tabel van rekeninge voeg wanneer jy ten minste een faktureerbare tyd invoer geskep het.

Vir meer inligting, sien: Aanskryfbare Tyd