Rekening — Ontasbare bates teen kosprys
Hierdie vorm laat jou toe om die ingeboude Ontasbare bates teen kosprys rekening te herbenoem.
Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, dan klik op die Wysig knoppie vir Ontasbare bates teen kosprys rekening.
Die vorm bevat die volgende velde:
Naam
Naam van rekening. Die standaardnaam is Ontasbare bates teen kosprys maar dit kan herbenoem word.
Kode
Voer die kode van die rekening in as verlang
Groep
Kies groep aan Balansstaat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.
Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.
Hierdie rekening kan nie geskrap word nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een ontasbare bate geskep het.
Vir meer inligting, sien: Ontasbare Bates