M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

RekeningTussenrekening oorplasings

Hierdie vorm stel in staat om die ingeboude Tussenrekening oorplasings rekening te herbenoem.

Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, klik dan op die Wysig knoppie vir die Tussenrekening oorplasings rekening.

Die vorm bevat die volgende velde:

Naam

Naam van rekening. Die versteknaam is Tussenrekening oorplasings maar dit kan herbenoem word.

Kode

Voer die kode van die rekening in as verlang

Groep

Kies groep aan Balansstaat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.

Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.

Die doel van hierdie rekening is om tussenrekening oorplasings te fasiliteer.

Vir meer inligting, sien: Tussenrekening oorplasings

Hierdie rekening kan nie geskrap word nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een bank of kontant rekening geskep het.

Aan verslae, as hierdie rekening se balans nul is, kan dit weggesteek word as jou verslae ingestel is op Sluit zero balanse uit.