Rekening — Spesiale Rekeninge
Hierdie vorm laat toe om ingeboude Spesiale Rekeninge rekening te herbenoem.
Om toegang te verkry tot hierdie formulier, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, klik dan op die Wysig knoppie vir Spesiale Rekeninge rekening.
Die vorm bevat die volgende velde:
Naam
Naam van rekening. Die standaard naam is Spesiale Rekeninge maar dit kan herbenoem word.
Kode
Voer die kode van die rekening in as verlang
Groep
Kies groep aan Balansstaat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.
Kontantvloeistaat
Kies groep aan Kontantvloeistaat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.
Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.
Hierdie rekening kan nie geskrap word nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een spesiale rekening geskep het.
Vir meer inligting, sien: Spesiale Rekeninge