M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

RekeningTerughoudingsbelasting ontvangbaar

Hierdie vorm laat jou toe om die ingeboude Terughoudingsbelasting ontvangbaar rekening te herbenoem.

Om toegang tot hierdie vorm te verkry, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, klik dan op die Wysig knoppie vir Terughoudingsbelasting ontvangbaar rekening.

Die vorm bevat die volgende velde:

Naam

Naam van rekening. Die versteknaam is Terughoudingsbelasting ontvangbaar maar dit kan herbenoem word.

Kode

Voer die kode van die rekening in as verlang

Groep

Kies groep aan Balansstaat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.

Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.

Hierdie rekening kan nie geskraap word nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy terughoudingsbelasting op verkoopsfakture aangeskakel het.

Vir meer inligting, sien: Terughoudingsbelasting