M

GebruikerSkrap

Om 'n gebruiker te skrap, gaan na die Gebruikers oortjie, klik op die gebruiker wat jy wil skrap, dan klik op die Skrap knoppie.

Slegs gebruikers met die Administrateur rol kan ander gebruikers skrap.

'n Administrateur kan ander administrateurs skrap, maar kan nie sy eie gebruiker rekening skrap nie.