M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

BeginsaldoVoorraaditemsWysig

Hierdie vorm is die plek waar jy die beginsaldo vir voorraaditem kan opstel.

Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings tab, dan Beginsaldo's, dan Voorraaditems.

Die vorm bevat die volgende velde:

Voorraaditem

Kies voorraaditem wat jy onder Voorraaditems oortjie geskep het.

Aantal voorhande

Merk hierdie opsie as jy enige hoeveelheid fisies aanwesig het.

Voorraadligging

Kies Voorraadligging waar het voorraaditem fisiek is.

Aantal voorhande

Voer die hoeveelheid in wat fisies by die voorraadligging geleë is.

Aantal vir ontvangs

Merk hierdie opsie as jy enige hoeveelheid het wat jy van verskaffers gekoop het, maar nog nie ontvang het nie.

Verskaffer

Kies Verskaffer van wie jy voorraaditem aangeskaf het maar dit nog nie afgelewer is nie.

Aantal vir ontvangs

Voer die hoeveelheid in wat van die verskaffer gekoop is maar nog nie ontvang is nie.

Aantal vir aflewering

Merk hierdie opsie aan as jy enige hoeveelheid het wat jy aan kliënte verkoop het, maar nog nie afgelewer is nie.

Kliënt

Kies Kliënt wat voorraaditem van jou gekoop het maar dit nog nie ontvang het nie.

Aantal vir aflewering

Voer die hoeveelheid in wat aan die kliënt verkoop is maar nog nie afgelewer is nie.