M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

RekeningFaktureerbare uitgawes - koste

Hierdie vorm maak dit moontlik om die ingeboude Faktureerbare uitgawes - koste rekening te herbenoem.

Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, en klik dan op die Wysig knoppie vir Faktureerbare uitgawes - koste rekening.

Die vorm bevat die volgende velde:

Naam

Naam van rekening. Die standaardnaam is Faktureerbare uitgawes - koste maar dit kan herbenoem word.

Kode

Voer die kode van die rekening in as verlang

Groep

Kies groep aan Inkomste staat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.

Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.

Hierdie rekening kan nie geskrap word nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een wisselbare uitgawe geskep het.

Vir meer inligting, sien: Verhaalbare Uitgawes