Rekening — Buitelandse valuta verdienste (verliese)
Hierdie vorm laat jou toe om die ingeboude Buitelandse valuta verdienste (verliese) rekening te herbenoem.
Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, en klik dan op die Wysig knoppie vir Buitelandse valuta verdienste (verliese) rekening.
Die vorm bevat die volgende velde:
Naam
Naam van rekening. Die standaardnaam is Buitelandse valuta verdienste (verliese) maar dit kan herbenoem word.
Kode
Voer die kode van die rekening in as verlang
Groep
Kies groep aan Inkomste staat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.
Kontantvloeistaat Groep
Kies groep aan Kontantvloeistaat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.
Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.
Hierdie rekening kan nie skrap nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een buitelandse geldeenheid het.
Vir meer inligting, sien: Buitelandse Geldeenhede