M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

RekeningVaste bates - verlies op vervreemding

Hierdie vorm laat jou toe om die ingeboude Vaste bates - verlies op vervreemding rekening te herbenoem.

Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, klik dan op die Wysig knoppie vir Vaste bates - verlies op vervreemding rekening.

Die vorm bevat die volgende velde:

Naam

Naam van rekening. Die standaard naam is Vaste bates - verlies op vervreemding maar dit kan herbenoem word.

Kode

Voer die kode van die rekening in as verlang

Groep

Kies groep aan Inkomste staat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.

Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.

Hierdie rekening kan nie geskraap word nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een vaste bate het wat vervreemd is.

Vir meer inligting, sien: Vaste Bates