M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

RekeningOntasbare bates - amortisasie

Hierdie vorm laat jou toe om die ingeboude Ontasbare bate - amortisasie rekening te herbenoem.

Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, klik dan op die Wysig knoppie vir Ontasbare bate - amortisasie rekening.

Die vorm bevat die volgende velde:

Naam

Naam van rekening. Die versteknaam is Ontasbare Bates - Amortisasie maar dit kan herbenoem word.

Kode

Voer die kode van die rekening in as verlang

Groep

Kies groep aan Inkomste staat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.

Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.

Hierdie rekening kan nie geskarp word nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een amortisasie inskrywing het.

Vir meer inligting, sien: Amortisasie Inskrywings