Rekening — Ontasbare bates - verlies op vervreemding
Hierdie vorm laat jou toe om die ingeboude Ontasbare bate - verlies op vervreemding rekening te herbenoem.
Om toegang tot hierdie vorm te verkry, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, klik dan op die Wysig knoppie vir Ontasbare bates - verlies op vervreemding rekening.
Die vorm bevat die volgende velde:
Naam
Naam van rekening. Die versteknaam is Ontasbare Bates - verlies op vervreemding maar dit kan herbenoem word.
Kode
Voer die kode van die rekening in as verlang
Groep
Kies groep aan Inkomste staat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.
Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.
Hierdie rekening kan nie geskrap word nie, dit word outomaties by jou Tabel van Rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een ontasbare bate het wat vervreemd is.
Vir meer inligting, sien: Ontasbare Bates