M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

RekeningVoorraad - Koste

Hierdie vorm laat toe om die ingeboude Voorraad - Koste rekening te herbenoem.

Om toegang tot hierdie vorm te verkry, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, en klik dan op die Wysig knoppie vir Voorraad - Koste rekening.

Die vorm bevat die volgende velde:

Naam

Naam van rekening. Die standaard naam is Voorraad - Koste maar dit kan herbenoem word.

Kode

Voer die kode van die rekening in as verlang

Groep

Kies groep aan Inkomste staat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.

Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.

Hierdie rekening kan nie geskrap word nie, dit word outomaties by jou tabel van rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een voorraaditem het.

Vir meer inligting, sien: Voorraaditems