M
AflaaiUitgawesHandleidings/GidseGeselsbotRekenmeestersForumWolk-uitgawe

RekeningVoorraad - verkope

Hierdie formulier laat jou toe om die ingeboude Voorraad - verkope rekening te herbenoem.

Om toegang te verkry tot hierdie vorm, gaan na Verstellings, dan Tabel van Rekeninge, klik dan op die Wysig knoppie vir Voorraad - verkope rekening.

Die vorm bevat die volgende velde:

Naam

Naam van rekening. Die standaard naam is Voorraad - verkope maar dit kan herbenoem word.

Kode

Voer die kode van die rekening in as verlang

Groep

Kies groep aan Inkomste staat waaronder hierdie rekening voorgestel moet word.

OutovulBelastingkode

Kies standaard belastingkodes vir hierdie rekening as jy Belastingkodes gebruik.

Klik Werk by knoppie om jou veranderinge te stoor.

Hierdie rekening kan nie geskrap word nie, dit word outomaties by jou tabel van rekeninge gevoeg wanneer jy ten minste een voorraaditem het.

Vir meer inligting, sien: Voorraaditems